Huweliksfokus: Begin weer nuut

Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle verduidelik uit Hosea 2:13 hoedat jou foute of apatie nie finaal is nie. Julle kan stop, bely, en julle huwelik van voor af herbelyn met God se Woord.
12 Apr 2022 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Did you know #20

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
8 Jul 1AM 3 min

Jesme - die Here is nog hier

Janine van Niekerk gesels met Jesme, 'n pragtige nuwe kunstenaar oor haar debuut enkelsnit "Die Here is nog hier" wat uit ware lewensuitdagings gebore is.
9 Jul 2AM 21 min

Francois Boyce - Om jou pa te wees

Janine van Niekerk gesels met Francois Boyce oor sy voorreg om Levi se pa te mag wees en sy hartroerende lied "Om jou Pa te wees" wat daaruit gevloei het.
8 Jul 1AM 21 min