Wiele2Wiele ry met nuwe VW Caddy, Polo GTi en Merc se E300 Coupé
--:--
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die vyfde generasie Volkswagen Caddy, die Polo GTi en Mercedes-Benz se E300 Coupé. Hulle gesels oor die meet van enjinuitsette (‘dyno tuning’) en raak ook nostalgies oor motorfietse.