Atleetvoet, medies ook as tinea pedis, is 'n swamdinfeksie wat gewoonlik die vel tussen die tone affekteer. Dit word veroorsaak deur verskeie soorte swamme, hoofsaaklik dié wat floreer in warm, vogtige omgewings soos sokkies en skoene wat natgesweet is.
Met verkoue en griepseisoen op ons, wat is die algemene verskille tussen 'n gewone verkoue en die griep? Watter simptome kan mense gewoonlik verwag wanneer hulle 'n verkoue kry of griep opdoen, en hoe behandel ek dit? Jacques van The Local Choice Apteke, George, Danabaai en Langeberg Mall gee meer…
Bianca verduidelik meer oor hoë bloeddruk wat 'n algemene toestand is wat die liggaam se are beïnvloed. As jy hoë bloeddruk het, is die krag van die bloed wat teen die arteriewande druk, deurgaans te hoog. Die hart moet dan harder werk om bloed te pomp. Bloeddruk word gemeet in…
Vandag se gesprek met Jacques raak miljoene mense wêreldwyd: JIG ook bekend as Gout. Jacques Papenfus apteker by The Local Choice Apteek George, het reeds jare se ervaring in die behandeling van hierdie toestand en gee raad hoe om die toestand te voorkom, te bestuur en te behandel. Luister gerus…
Jacques van The Local Choice Apteek - George vertel meer van Migraine. Dit is ‘n neurologiese versteuring wat matige tot erge hoofpyn veroorsaak. Hy verduidelik meer van die tekens en simptome, wat die moontlike oorsake is en hoe om daarmee saam te leef en dit te behandel. Luister gerus weer.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.