Charl Shaunderson gesels oor die beginsel van snoeiwerk en hoe veeprodusente ook daaruit kan leer

--:--
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die presisie en deeglikheid van snoei. Saunderson vertel hoe hy leer by druiweprodusente en hoe hulle hul wingerde snoei. Hy moedig landbouers ook aan om te kyk met omsigtigheid na ou ooie want dit was juis hierdie skape wat die plaas deur die droogte getrek het. Saunderson verduidelik ook besnoeing in terme van finansies en hoe die beginsel tot voordeel van die plaas aangewend kan word.
20 Jan 2022 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min

Bloemskou Suiwelprodukkompetisie 2024

Pieter Möller berig oor die gewilde Bloemskou Suiwelprodukkompetisie wat eersdaags in Bloemfontein aangebied word en groot belangstelling ontvang het met 'n toename van 35% op verlede jaar se inskrywings.
15 Apr 12AM 1 min