Estie Schreiber praat oor die lewer en A.Vogel se Boldocynara

--:--
Estie Schreiber gesels oor die lewer, en die lewer-hulpmiddel van A. Vogel bekend as Boldocynara. Die lewer is 'n orgaan wat nie net jou liggaam oomblik vir oomblik detoks en beskerm nie, maar wat selfs ook beinvloed word deur emosies. Ja, elke sel van die liggaam ervaar emosies. Boldocynara is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Dis-Chem en Clicks. Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n e-pos na info@sanatural.co.za, of besoek gesrus ons webtuiste by www.avogel.co.za
12 Jan 2022 2AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes