Werner Strydom - Woensdag Woord vir die Week 1 - 5 Jan 2022
--:--
"Verhouding is Alles" - Matt 7:21 - Werner deel hoe hy gewag het dat God sy krag kom wys, maar daar was 'n leemte, selfs toe God wonderwerke gedoen het. Ons is nie 'gevaarlik vir God' as ons in Sy naam wonderwerke doen nie, ons is 'gevaarlik vir God' as ons mal verlief is op Hom! Hy is ons veilige vesting!