
Zantie Swanepoel - 15 Des 2021 - Maak Tyd Vir Jouself
--:--
Moet nie jouself onder aan die lys sit nie. Gebruik hierdie vakansie tyd om jou verhouding met jouself te verbeter. Vergewe en maak vrede met jouself.