In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die vreugdes van ‘n landbouer

--:--
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die vreugdes van boerdery. Hy gee ‘n agtergrond van sy eie situasie na soveel jare van droogte. Vandag kon hy sy skape voer gee. Dit lei tot volgende week se seleksie-week, wat ‘n groot opwinding op die plaas is. Saunderson wys ook op die verantwoordelikhede van boere om doelwitte te stel en vertel van sy eie ervarings.
2 Dec 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min