PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse

--:--
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand baie verswak in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar, hoewel dit oor die naweek weer begin styg het. Speenkalwers se pryse het gestyg, veral in die Limpop Provinsie en groter aanvraag kan dit steeds laat styg na die Kersseisoen. Stoorlammers se prys het effens gedaal. Hoenderpryse is steeds laag, terwyl varkvleispryse weer effens gestyg het.
1 Dec 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nuwe ooreenkoms vir Lesotho-wol

Pieter Möller berig oor 'n nuwe ooreenkoms wat onlangs met Lesotho gesluit is om die lewensgehalte van dié land se wol- en angorra boere te verhoog.
26 Mar 1AM 1 min

Nasionale Afslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die jaarlikse Nasionale Afslaerskompetisie wat weer eersdaags afskop by verskeie landbouskoue regoor Suid-Afrika.
24 Mar 11PM 1 min

Nuwe projek vir VK-wolbedryf

Internasionale wolnuus: die wolbedryf in die Verenigde Koninkryk het begin met 'n nuwe projek wat voordele vir produsente inhou.
22 Mar 12AM 1 min