PM gesels met die bekende biologiese landboukenner, Roux Cloete en ander landbouers, oor die beheer van swamme

--:--
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels oor parasiete en siektes. Cloete verduidelik vandag hoe om van swamme ontslae te raak. Dit kan ook gebruik word as voorkomende middel in die voorseisoen en maak soms ‘n verskil van tot 15%.
1 Dec 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nasionale Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die Nasionale Jongafslaerskompetisie wat regoor Suid-Afrika gehou word en eerskomende Maandag die eerste streekrondte by Bloemskou. .
25 Apr 11PM 1 min

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min