Zantie Swanepoel - 1 Des 2021 - Hy Is Intiem Betrokke
--:--
Zantie deel nog iets so spesiaal, as sy vir ons herinner van hoe God vir ons om gee, selfs die kleinste 'detail' in ons lewens. Hy is intiem betrokke - ALMAL van ons.