Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die jongste prysstygings

--:--
Dr Frikkie Mare, bekende senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die jongste prysstygings. Die ontdekking van die nuwe variant van die Covid-virus het die rand skerp laat daal teenoor ander geldeenhede. Brandstofpryse styg alreeds skerp hierdie week en Mare voorspel dat rentekoerde ook kan styg. Dit het ‘n bepaalde invloed op die landbousektor en insetkostes soos die van kunsmis, kan ook ‘n opwaartse kurwe verwag.
30 Nov 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min