Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman berig oor die regsaspekte wat ter sprake is by die Wet op Verblyfreg

--:--
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg en vandag bespreek hy die kwessie rondom die Wet op Sekerheid van Verblyfreg. Moolman gee advies oor die inhoud van die Wet en bespreek die reg op verblyf van familielede wat op ‘n plaas werk en woon. Moolman gee ook sy mening oor uitsonderings op die reel en hoe verblyfreg gekanselleer kan word. Die bepalings van die wet, in terme van persone ouer as 60 jaar en wat langer as 10 jaar op die plaas bly, word ook bespreek.
22 Nov 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Angus national championships at Bloem Show

The Angus Breeders Association held their national championships at Bloem Show and Pieter Möller spoke to one of the winners, Andrew Masterson from the Eastern Cape.
6 May 2AM 2 min

FNB se Dawie Maree - toekomsblik

Die Oranjeriviervoere se groot skaap boeredag op Prieska het onlangs plaasgevind. Pieter Moller het met FNB se Dawie Maree oor huidige marktoestande asook wat verwag word, gesels…
2 May 11PM 5 min

Sybokhaar SA ondersteun produsente

Pieter Möller berig oor die rol wat Sybokhaar SA speel om produsente by te staan en te ondersteun om werksaamhede op plase te verbeter en die handelsmerk regoor die wêreld te verbeter.
29 Apr 11PM 2 min