Gabriel Strydom - Woensdag Woord Vir Die Week 3 - 17 Nov 2021
--:--
Joh 16: Jesus het moeilike dinge gese toe Hy sy vriende vertel het dat Hy moes wegaan. Jesus wou die Heilige Gees stuur. Die was moelik om te verstaan maar toe kom hulle agter die Gees kan ooral gaan en almal troos en leer en vrede gee.