Gabriel Strydom - Woensdag Woord Vir Die Week 2 - 10 Nov 2021
--:--
Volg God Daagliks: Dit maak nie saak van hoe jy voel of wat jy besig is om te doen nie, volg Jesus. Jou gehoorsaamheid maak deure oop.