Sonder sukkel, sonder sweet
--:--
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Sonder Sukkel, Sonder Sweet” uit Klaagliedere 3:40 in die Boodskap.