![](https://static.iono.fm/files/p1659/logo_1659_20210713_151432_600.jpg)
Gabriel Strydom - Woensdag Woord Vir Die Week - 3 Nov 2021
--:--
Gabriel is 'n sendeling en prediker as deel van Fire and Fragrance 'n wêreldwye bedienningsgroep. Hy is gebaseer in Potchefstroom en is deel van 65 voltydse sendelinge uit 9 verskillende lande. Hulle is voltyds besig in verskillende areas van die samelewing van bybelvertaling, stap met rugsakke vol bybels na die mees verlate groepe mense in die Himalayaberge,werk met CEO's in Santon city, gee kos in arm gemeenskappe en gee hoop in skole vir leerlinge sowel as onderwysers.