Paulus Erasmus - Walking For Jesus - 29 Oktober 2021
--:--
Paulus stap van dorp tot dorp om Gebedsboekies en Bybels te versprei, gebeds sirkels te stig en kruisplanting te doen. Hy bid vir maatskappye, spreek skole toe, vra gebeds versoeke by hospitale vir verskeie pasiente. Hy bid saam met boere vir veiligheid en seeninge op hulle oeste. en nog BAIE meer. Paulus gesels met Liomee oor sy stap in the Weskaap en wat Saterdag by Die Parlement gaan gebeur.