Wiele2Wiele ry met die Fiat 500

Loading player...
Hierdie week in Wiele2Wiele gesels die span oor die nuwe Toyota Gazooo Racing Hilux-bakkie vir die 2022 Dakar-ren. Hulle gaan ry met ‘n klein maar stylvolle tweesilinder-karretjie, die Fiat 500, en ervaar ook een van die kompakte sportnutsleiers, die Kia Sonet. Mini het ook hulle drie- en vyfdeur luikrug en -afslaankapmodelle opgeknap.
29 Sep 2021 Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiele2Wiele: Monster Jeep onder loep

Hierdie week vir Wiele2Wiele stel JMC sy Grand Avenue-bakkie bekend, terwyl Hyundai se Creta en Staria opgeknikker is. Hulle vertel jou van ’n monster – die Jeep Gladiator Maximus 6x6, wat behoorlik die koppe laat draai! Hulle deel ook die nuus dat Brad Binder vanaf 2027 in die Wêreld Supermotorfiets-kampioenskap…
17 Sep 25 min

Wiele2Wiele: Tata stel sy Osprey bekend

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel Tata sy nuwe Osprey bekend, hulle bring tyd met Toyota se RAV4 GR-Sport model deur en die #SaferCarsforAfrica Global NCAP-botstoetsresultate word bekendgemaak. Hulle gesels ook oor die internasionale EICMA-motorfietsskou wat in November plaasvind.
14 Sep 24 min

Wiele2Wiele ry Changan Deepal S07

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gaan hulle vir ’n toetsrit met die Changan Deepal S07 en op ’n visvang-avontuur met die Kia Tasman-bakkie.
30 Aug 26 min

Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Duster

Hierdie week op Wiele2Wiele gesels hulle oor die nuwe Renault Duster, met ’n nuwe enjin wat tot die reeks toegevoeg is én ’n prys wat jou behoorlik gaan laat regop sit. Hulle gaan ry ook met die spesiale Defender 110 Trophy en die GR Corolla met ’n anime-tema. Vir die…
21 Aug 26 min