Sepiefeeks Heléne Lombard Terug op die kassie
--:--
Kos maak word teater in Helene Lombard se boheemse kombuis. Verbeeldingskos, erfgoed en nuwighede word opgedis. Sy gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor haar nuwe VIA TV-program.