Diaan Daniels en sy bruid-boetiek is terug op die kassie
--:--
Diaan sluit by OFM Nights se Renaldo Schwarp aan om meer oor die program te deel asook wat hy die meeste van die Vrystaat mis.