Gideon Swart - Gehoorsaamheid en geloof werk saam

Loading player...
Gideon herinner ons aan hoe Abraham se gehoorsaamheid sy verhouding met die Here weerspieël het, en hoe ons sn ook doen.
31 Aug 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - sien jy kans?

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien jy kans?” uit Job 5:8-9
28 May 11AM 6 min

Vrouekamp terugvoer

Ons het Radiokansel Vrouekamp gehou by Shekinah Resort, en die Here het werklik opgedaag en elke vrou intiem en persoonlik bedien daar. Hier is van die terugvoer wat die dames gestuur het.
27 May 10AM 9 min

Letsie van der Bank oor die Damesoggend

Charles van Onselen gesels met ons eie Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend, 21 Augustus by Casa Social de Madeira met Jo Black as spreker en sanger en Jenna Leigh Bilong as MC.
13 May 10AM 14 min

Erich Posthumus oor Godly Revolution

Charles van Onselen gesels met Erich Posthumus want dit is weer tyd vir Godly Revolution en ons hoor hy gaan Nelspruit toe die 16de Junie die jaar!
12 May 10AM 17 min

Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Romeine 12:9.
13 May 10AM 4 min