11 Augustus 2021 - Gesondheidsake met Gerda Visagie Hartenbos Apteek

--:--
Gerda Visagie - Apteker van Hartenbos Apteek
Onderwerp: Wat om te doen met die eerste tekens van COVID-19, sowel as die komplikasies daarna.
11 Aug 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Diabetes

Diabetes kan met 100% gaan toeneem oor die volgende 30 jaar in Suid Afrika en omtrent 50% van die samelewing nie weet dat hul Diabetes het nie. Wat staan ons te doen, want sekerlik is daar nie een antwoord op so ‘n komplekse siektetoestand nie? Gerda verduidelik meer…
22 Nov 13 min

Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Pyn, Pynstillers en kodien medikasie - 25 Oktober 2023

In vandag se Gesondheidsake gesels Gerda met elkeen wat daagliks met pyn geteister word en kodien-bevattende medikasie gebruik. Almal - die medici as opsigters, en die kliënt of pasiënt as verbruiker, moet met verantwoordelikheid na Kodein-bevattende pynpille en verkoue-medikasie omsien, sodat die voorreg om dit in Suid-Afrika sonder ‘n voorskrif…
25 Oct 12 min

Oogsorgbewustheid - Hartenbos Apteek 4 Oktober 23

In die lig van oogsorgbewustheid is konjunktivitis, bakteriële of virale konjunktivitis en Pink Eye van die oogkondisies waaroor Bianca Botes van Hartenbos Apteek vandag gesels. Dis Oogsorg-bewusmakingsmaand (20 September tot 17 Oktober).
11 Oct 6 min