
Ds Scherlize Hayes - Isibindi
Loading player...
Johann Els gesels met Ds. Scherlize Hayes van Isibindi op Ysterplaat, waar sy projekbestuurder is, asook bedienaar by die Ysterplaat gemeente wat die projekte huisves. Sy werk met 'n nasorgsentrum vir weerlose kinders, en beoog ook ‘n Containerprojek, wat koeëlvaste eenhede is wat as behuising vir van hierdie kinders sal kan dien.





