#SlatDieSport - Schalk Burger oor nuwe boek
--:--
Schalk Burger SNR het op #SlatDieSport met Ruben en Arnie gesels oor sy nuwe boek, "Just a moment". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.