
Charles van Onselen - Ons hoef nie in vrees te lewe nie
Loading player...
Ons inspirasie is uit die hart van Charles van Onselen. Ons kan vrees beleef maar ons het nie 'n gees van vreesagtigheid nie. In 2 Tim.1:7 belowe God ons 'n gees van KRAG, LIEFDE & SELFBEHEERSING. “Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.”





