Pickard Henn - Woensdag Woord vir die Week (4) -23 Junie 2021
--:--
Pickard wil ons uitdaag oor ons Geheime sonde - die' dinge wat jy in jou kamer doen met die deur toe. Dis die plek waar jy met God moet tyd spandeer, (Matteus 6:6) so jy steel ook tyd weg van God en jy stel God teleur.