
Charles van Onselen: Jou hart is waar jou skat is
Loading player...
Ons inspirasie is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: SKAT uit LUKAS 12:34 NLV “Waar jou skat is, dáár sal jou hart en gedagtes ook wees.”





