
Charles van Onselen - Godskuiling
Loading player...
Charles van Onselen se tema vir die dag is: GODSKUILING uit Psalm 91:1-3 (1983)
1 Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
en die beskerming van die Almagtige geniet,
2 hy sê vir die Here:
“U is my toevlug en my veilige vesting,
my God op wie ek vertrou.”
1 Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
en die beskerming van die Almagtige geniet,
2 hy sê vir die Here:
“U is my toevlug en my veilige vesting,
my God op wie ek vertrou.”





