Vertrou op wat jy het

--:--
Lynette Beer verduidelik dat dit maklik is om te fokus op wat mens nie het nie, maar die Here gee jou alles wat jy nodig het om te doen wat Hy wil he jy moet bereik elke dag. Simson bewys dit en EFESIËRS 2:10 sê ook:
Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.
25 May 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

God kan nie slaap nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God kan nie slaap nie” uit Ps 121
28 Mar 5 min

Wie is om jou?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wie is om jou?” uit 2 Tim 2:22
21 Mar 4 min

Tydsberekening is alles

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Tydsberekening is alles” uit Prediker 1:3
14 Mar 4 min

Is jy op die regte plek?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Is jy op die regte plek?” uit Ps 23.
7 Mar 4 min