Charles van Onselen - Kyk Vorentoe!
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Kyk vorentoe” uit SPREUKE 4:25-27 AFR83
“Hou jou oë op die PAD VORENTOE, KYK REG VOOR JOU UIT. Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree. Moenie links of regs wegdraai nie, weerhou jou van die verkeerde koers.”