Regsaspekte en aanspreeklikheid van motorongelukke

--:--
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor ‘n groot kommer by landbouers, naamlik die aanspreeklikheid wat mag ontstaan by motorongelukke. Normaalweg is daar sekere gevolge voortspruitend uit die nalatigheid van een of meer bestuurders van voertuie. In sekere omstandighede kon ‘n persoon ‘n oordeelsfout gemaak en iemand skade berokken het. Moolman verduidelik ook die moets en moenies wanneer daar deur die sogenaamde “redelike ersoon” moet bepaal word of iemand beskuldig kan word van nalatigheid.
16 May 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Bloemskou Suiwelprodukkompetisie 2024

Pieter Möller berig oor die gewilde Bloemskou Suiwelprodukkompetisie wat eersdaags in Bloemfontein aangebied word en groot belangstelling ontvang het met 'n toename van 35% op verlede jaar se inskrywings.
15 Apr 12AM 1 min