
Suid Afrika, Kovid19 en die Toekoms (3) - Kerkkrimping
Loading player...
Vandag se inspirasie is ‘n reeks genaamd SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS, waar Professor Rickus Fick vandag prakties raak oor die inkrimping wat kerke gedurende die pandemie beleef.





