Charles van Onselen - Stort nie neer
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “STORT NIE NEER” uit PSALMS 37:23-24
“Deur die Here word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg. As hy val, dan STORT hy NIE neer nie; want die Here ondersteun sy hand.”