'n Gesprek oor moontlike gevare van video speletjies

--:--
Wynand Rossouw aanbieder en regiseur van die program BRANDPUNT het met Dr Anke Brand gaan gesels oor die verslawings aspekte van video speletjies en wat ouers te doen staan as hul kind dalk verslaaf is aan digitale media.
29 Apr 2021 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Bela wetsontwerp

wynand gesels met Daniela Ellerbeck van die FW de Klerk Stigting oor hulle bekommernis oor die bela wetsontwerp in sy huidige vorm en hoe ver die proses tans gevorder is voor ondertekening deur Suid Afrika se president
16 Feb 14 min

Spioenasie wetsontwerp Afrikaans

Wynand gesels met Liesl Pretorius van FOR SA oor die krontoversiele wetsontwerp wat die regering in die vooruitsig stel en wat luiteraars omtrent dit kan doen
1 Feb 20 min