Annelien de Jager - Take Action Care for Givers event

Johann Els gesels met Annelien de Jager van Take Action Bediening. Sy werk met die goggos in Hamanskraal wat die kinders op die strate in hulle eie huise innooi om hulle te voer (aanvanklik uit hulle eie sakke) en te help met huiswerk. Dan help Take Action hulle om amptelik as naskole geregistreer te kom sodat hulle staatshulp kan kry. Hierdie naweek gaan hulle hierdie goggos gaan seën met ‘n bederfie.