Agri-Uur: 15 April, Chris Derksen

--:--
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. Hier is Derksen...
14 Apr 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Opleiding in landelike veiligheid aangebied

Landelike gebiede word veral geteiken wanneer dit by misdaad kom. Produsente moet paraat wees en voordurend by bly met die nuutste teenvoeters vir gevaar. Johan Gunster gesels met Pieter Kemp, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee, wat onlangs opleiding by Waaikraal, Bloemfontein aangebied het, asook Landi Wilson, een van…
24 Apr 11PM 7 min

Wees seker jy eet wel Karoolam

Hoewel die gesogte Geografiese Indikator (GI)-status aan Karoolam toegeken is, is produsente bekommerd oor produkte wat onder die Karoolam-handelsnaam verkoop word, maar nie aan die Karoolam GI vereistes voldoen nie.
24 Apr 11PM 7 min

Dr. Johnny van der Merwe - vleispryse

Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense en vergelyk die rand/dollar wisselkoers en die jongste oliepryse.
23 Apr 11PM 3 min