
Charles van Onselen - Alles ten goede
Loading player...
Charles van Onselen het gister die seer manier geleer dat Romeine 8:28 wel die waarheid is: “En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, ALLES ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.”





