Agri-Uur: 17 Maart, Jana du Plessis

Loading player...
As deel van die voortdurende viering van internasionale vrouedag wat op 8 Maart wêreldwyd gevier is, het OFM-nuus met Jana du Plessis, ‘n suksesvolle byeboer in die Keimoes-omgewing in die Noord-Kaap, gesels. Du Plessis moedig vroue aan om nie bang te wees vir uitdagings nie. Hier is sy…
16 Mar 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min