Agri-Uur: 17 Maart, Johnnie van den Berg

Loading player...
‘n Kursus is ontwikkel om herfskommandowurms doeltreffend hok te slaan met geïntegreerde plaagbestryding en goeie landboupraktyke. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Prof. Johnnie van den Berg van die Noordwes-Universiteit hieroor gesels…
16 Mar 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min