Agri-Uur: 16 Maart, Edward-John Hill

Loading player...
Twee mans gaan 2 200 km in 'n kajak roei om geld in te samel vir onder meer droogtehulp. Een van die roeiers, Edward-John Hill, ook bekend as Bean, sê hulle gaan vanaf Lesotho tot in Namibië via die Oranjerivier vir sowat 50 dae lank roei vir liefdadigheid. OFM-nuus se Elabé Richard het met hom hieroor gepraat…
15 Mar 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min