Agri-Uur: 15 Maart, Elsabé Richard

Loading player...
Wetenskaplikes het vir die eerste keer daarin geslaag om varke, bokke en beeste te skep wat as lewensvatbare surrogaat manlike diere kan optree. Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) berig dit is manlike diere wat sperm produseer en slegs die genetiese eienskappe van skenkerdiere dra. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer…
14 Mar 2021 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min