Agri-Uur: 9 Maart, Roelie van Reenen

Loading player...
Die langtermyngevolge van die voorkomende gebruik van antibiotika onder vee, bedreig nie net die gesondheid van die kudde nie, maar benadeel ook die toekomstige winsgewendheid van die veebedryf. Dit is volgens Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster Groep. OFM-nuus se Elabé Richard het met hom hieroor gepraat…
8 Mar 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min