Agri-Uur: 8 Maart, Elria Steinberg

Loading player...
Die Boks-voer-vir-‘n-Boer aanlyn projek is nou al vir sowat agt maande aan die gang en streef steeds daarna om hulp aan boere in droogtegeteisterde gebiede te verleen. Elria Steinberg, stigter van hierdie aanlyn konsep sê die projek het tot op hede bydrae van meer as ‘n miljoen rand ontvang. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat…
7 Mar 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min