Agri-Uur: 3 Maart, Danie Jacobs

Loading player...
Die sprinkaanuitbraak in die Noord-Kaap is tans onder beheer maar die situasie word fyn dopgehou. So sê Danie Jacobs, voorsitter van Agri Noord-Kaap se omgewingsakekomitee. Hy deel dat daar egter nog swerms in onder meer die Kenhart- en Carnavon-omgewings is.
2 Mar 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min