Agri-Uur: 3 Maart, Henk Human

Loading player...
Verslegtende paaie het vir die meeste dele van die Vrystaatse provinsie, veral die landbousektor, 'n groot bron van kommer geword. Twee Vrystaatse boere , Henk Human en Dieter Reyneke, het 'n memorandum aan die Vrystaatse LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling, William Bulwane, oorhandig, met meer as 2 000 handtekeninge om die R707-pad te herstel.
2 Mar 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min