PV: Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige, gesels vandag oor grondeise teen landbougrond en hoe dit die koop- en ve

--:--
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman verduidelik die wetgewing en regsgeldigheid by grondeise teen landbougrond en hoe dit ‘n invloed uitoefen op koop- en verkooptransaksies. Hy gee ‘n uiteensetting van probleme wat kan intree by hierdie sogenaamde eise. Twee tipes eise bestaan en Moolman verduidelik elkeen. Die Wet op Herstel van Grondregte en die eise op die Wet op Grondhervorming. Moolman verduidelik ook die regte van huurarbeiders.
1 Mar 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nasionale Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die Nasionale Jongafslaerskompetisie wat regoor Suid-Afrika gehou word en eerskomende Maandag die eerste streekrondte by Bloemskou. .
25 Apr 11PM 1 min

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min