Agri Uur; 26 Februarie: Hoof landboustories op OFM van die week

Loading player...
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Blaine Jones lig nou vandeesweek se hoofstories op OFM uit
26 Feb 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min