Newskoop Agriskoops

Agriskoops

Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, boere, georganiseerde landbou en ander belangrike rolspelers in die landbousektor. Ons fokus op die uitdagings en geleenthede in die sektor met praktiese inligting, tendense en tegnologie wat die toekoms van boerdery vorm, maar gesels ook op grondvlak met die mense wat die hart van boerdery uitmaak. Luister gerus na Agriskoops – vir jou daaglikse oes van landboukennis.
Daily Afrikaans South Africa Daily News · Nature
62 Episodes
40 – 60

Agriskoops - 2 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Janine Byleveld van Agri SA oor ʼn Whatsapp platform waarop boere en die publiek enige sprinkaanswerms wat hulle waarneem kan aanmeld. Dit geld ook vir ander waarnemings soos onder andere veldbrande. Janine gee ook waardevolle raad vir motoriste wat om te doen as…
2 Dec 2025 3AM 4 min

Agriskoops - 1 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder van Rovensa Next oor die aartappelblaarmyner, watse skade dit kan aanrig en wat die ekonomiese impak daarvan is. Sy vertel ons ook meer oor hoe boere hulle aartappelplante teen hierdie pes kan beskerm.
1 Dec 2025 2AM 4 min

Agriskoops - 28 November 2025

Ons gesels vandag verder oor die JSE se kommoditeitsmarkondersteuning aan landbouprodusente en -uitvoerders in Suid-Afrika.
28 Nov 2025 2AM 4 min

Agriskoops - 27 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels met een van die wenners by vanjaar se Meestersuiwelboer-toekenningsgeleentheid.
27 Nov 2025 2AM 5 min

Agriskoops - 26 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die verbetering van landbougehalte en -veiligheid in Suid-Afrika en Afrika.
26 Nov 2025 2AM 4 min

Agriskoops - 25 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die data-opname-platform wat AgriSA bekend gestel het om sprinkaanuitbrekings in die land te monitor en bestuur
25 Nov 2025 3AM 4 min

Agriskoops - 24 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die verbetering van landbougehalte en -veiligheid in Suid-Afrika en Afrika
24 Nov 2025 1AM 4 min

Agriskoops - 21 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die JSE se kommoditeitsmarkondersteuning aan landbouprodusente en -uitvoerders in Suid-Afrika.
21 Nov 2025 6AM 4 min

Agriskoops - 20 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons verder oor grondgesondheid
20 Nov 2025 2AM 3 min

Agriskoops - 19 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor risikobestuur en toekomstige veerkragtigheid met sonkragoplossings in landbou.
19 Nov 2025 1AM 3 min

Agriskoops - 18 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die gewilde Loxton Skou in die Noord-Kaap wat van 5 tot 6 Desember plaasvind. Die skou vier hierdie jaar…
18 Nov 2025 1AM 4 min

Agriskoops - 17 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die data-opname-platform wat AgriSA bekend gestel het om sprinkaanuitbrekings in die land te monitor en bestuur.
17 Nov 2025 3AM 5 min

Agriskoops - 14 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons gesels verder oor die landbouplan en die lanbouorganisasie TLU SA se kommer met dit.
14 Nov 2025 2AM 3 min

Agriskoops - 13 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons gesels verder oor grondgesondheid.
13 Nov 2025 2AM 4 min

Agriskoops - 12 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons verder met ons programborg oor tegnologie-integrasie en –innovasie met sonkragoplossings in landbou.
12 Nov 2025 1AM 3 min

Agriskoops - 11 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor ʼn data-opname-toepassing wat AgriSA bekend gestel het om sprinkaanuitbrekings in die land te monitor en bestuur.
11 Nov 2025 2AM 5 min

Agriskoops - 10 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die impak van hierdie jaar se verwagte beter somergraanoes en die impak daarvan op voedselinflasie.
10 Nov 2025 12PM 4 min

Agriskoops - 07 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die maatskappy Agrofi se hoenderboerdery.
7 Nov 2025 4AM 4 min

Agriskoops - 06 November 2025

Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor grondgesondheid.
6 Nov 2025 1AM 4 min

Agriskoops - 05 November 2025

Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor veediefstal en wat boere kan doen om hulself teen hierdie misdaad te beskerm.
5 Nov 2025 2AM 4 min
40 – 60