Radio Pulpit Verstaan jy wat jy lees?

Verstaan jy wat jy lees?

Verstaan jy wat jy lees help jou om die Bybel in konteks te verstaan. Herders van verskillende kerke en denominasies, geleerdes van die Woord en teoloë help deur hulle kennis van die Woord te deel.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity Narrated by Ds Braam Klopper
67 Episodes
52 – 67

Rest

Matthew 11: 28-30 “Come to me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. Take my yoke upon you and learn from me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls. For my yoke is easy and…
9 Sep 2022 25 min

Die Gebroke Werklikheid

ROMEINE 8:18-25 Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekoms sal laat aanbreek nie. Die skepping sien met gespanne verwagting daarna uit dat God bekend sal maak wie sy kinders is. Die skepping is…
2 Sep 2022 25 min

Lei God ons in versoeking?

Matt 6:9-13 “So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié…
26 Aug 2022 25 min

God cares about suffering

Exodus 3:1-14 Now Moses was tending the flock of Jethro his father-in-law, the priest of Midian, and he led the flock to the far side of the wilderness and came to Horeb, the mountain of God. 2 There the angel of the Lord appeared to him in flames of fire…
19 Aug 2022 23 min

Nuances of Faith

Hebrews 11: Now faith is confidence in what we hope for and assurance about what we do not see. 2 This is what the ancients were commended for. 3 By faith we understand that the universe was formed at God’s command, so that what is seen was not made out…
12 Aug 2022 25 min

Wellness

Wellness has become the new wealth "wellness is wealth". The Bible has been talking about wellness for centuries. Today Theo and Braam look at what the Bible has to say about Wellness. Proverbs 17:22
15 Jul 2022 25 min

The Perfect Father - Jackie Barker and Braam Klopper

Matthew 3 : 13 to 17 Then Jesus came from Galilee to the Jordan to be baptized by John. But John tried to deter him, saying, “I need to be baptized by you, and do you come to me?” Jesus replied, “Let it be so now; it is proper for…
17 Jun 2022 25 min

Pinkster / Pentecost

Gen 11 Die toring van Babel Die hele wêreld het net een taal gepraat. Toe die mense ooswaarts getrek het, het hulle uitgekom by 'n vlakte in Sinar en daar gaan woon. Hulle het op 'n keer vir mekaar gesê: “Kom ons maak stene en ons brand hulle hard.” Hulle…
10 Jun 2022 27 min

Hemelvaart

Psalm 24 'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here, want Hy het die fondamente daarvan in die see gelê en dit stewig gevestig in die waters. Wie mag die berg van die Here opgaan…
3 Jun 2022 26 min
52 – 67